Jane Powell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jane Powell | |
Geboortenaam | Suzanne Lorraine Burce |
---|---|
Geboorte | 1 April 1929 Portland, Oregon, Verenigde State |
Sterfte | 16 September 2021 (op 92) Wilton, Connecticut, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1944–2002 1944–2021 (acting) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jane Powell (1 April 1929 - 16 September 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Date with Judy (1948), Luxury Liner (1948), Royal Wedding (1951), en Seven Brides for Seven Brothers (1954).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1945: Delightfully Dangerous
- 1948: A Date with Judy
- 1948: Luxury Liner
- 1948: Three Daring Daughters
- 1950: Nancy Goes to Rio
- 1950: Two Weeks with Love
- 1951: Royal Wedding
- 1951: Rich, Young and Pretty
- 1953: Small Town Girl
- 1953: Three Sailors and a Girl
- 1954: Seven Brides for Seven Brothers
- 1954: Athena
- 1955: Hit the Deck
- 1958: The Female Animal
- 1958: The Girl Most Likely
- 1958: Enchanted Island
- 1975: Tubby the Tuba
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: Alcoa Theatre
- 1957: Goodyear Theatre
- 1987: Sonya Live in L.A.
- 1991: Burt Reynolds' Conversation With
- 1995: Private Screenings
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: Meet Me in St. Louis
- 1960: Hooray for Love
- 1961: Feathertop
- 1961: The Jane Powell Show
- 1972: Wheeler and Murdoch
- 1992: Nelson and Jeanette
- 2000: The Sandy Bottom Orchestra
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Royal Wedding: June, Judy and Jane