Jasoeo Foekoeda
Voorkoms
Jasoeo Foekoeda 福田 康夫 | |
Jasoeo Foekoeda in 2008. | |
Ampstermyn 26 September 2007 – 24 September 2008 | |
Monarg | Akihito |
---|---|
Voorafgegaan deur | Shinzō Abe |
Opgevolg deur | Tarō Asō |
Hoof-kabinetsekretaris
| |
Ampstermyn Oktober 2000 – 7 Mei 2004 | |
Eerste minister | Yoshirō Mori Junichiro Koizumi |
Voorafgegaan deur | Hidenao Nakagawa |
Opgevolg deur | Hiroyuki Hosoda |
Lid van die Shūgiin of Huis van Verteenwoordigers
4de Gunma | |
Ampstermyn 7 November 1996 – 16 November 2012 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe kiesafdeling |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 16 Julie 1936 Takasaki, Gunma, Japan |
Politieke party | Liberaal Demokratiese Party |
Eggenoot/-note | Kiyoko Foekoeda |
Jasoeo Foekoeda (福田 康夫 Fukuda Yasuo?, gebore 16 Julie 1936) was die 91ste Eerste Minister van Japan en die president van die Liberaal-Demokratiese Party van Japan. Hy is in beide ampte aangestel in September 2007 ná Shinzo Abe se skielike bedanking en is in September 2008 opgevolg deur Tarō Asō.
Foekoeda was die langsdienende Hoof-kabinetsekretaris in Japan se geskiedenis, 'n pos wat hy vir drie en 'n half jaar beklee het onder Eerste minsters Yoshirō Mori en Junichiro Koizumi.[1] Hy is die eerste seun van 'n voormalige eerste minister, Takeo Foekoeda, om die pos te beklee.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Keiichi Yamamura and Sachiko Sakamaki, "Fukuda Challenges Aso in Race to Be Prime Minister", Bloomberg.com, 14 September, 2007.