Jason Momoa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jason Momoa
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Jason Namakaeha Momoa
Geboorte 1 Augustus 1979 (1979-08-01) (39 jaar oud)
Honolulu, Hawaii, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Lisa Bonet 2017
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Momoa (gebore 1 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aquaman (2018),Conan the Barbarian (2011), Bullet to the Head (2012), en Justice League (2017), en in die televisiereeks Stargate: Atlantis (2004).

Hy speel Aquaman in Batman v Superman: Dawn of Justice, en in Justice League (2017) en in Aquaman (2018).[1]

Vroëe lewe[wysig | wysig bron]

'n Enigste kind, Momoa is in 1979 gebore in Honolulu, Hawaii, aan Coni (Lemke), 'n fotograaf, en Joseph Momoa, 'n verwer.[2] Hy het grootgeword in Norwalk, Iowa.[3]

Loopbaan[wysig | wysig bron]

In Junie 2014, het Momoa na bewering die rol van Aquaman gekry. Hy het die rol gespeel in Batman v Superman: Dawn of Justice,[4] Aquaman se live-aksie-toneel debuut. Momoa speel die karakter in die 2017 film Justice League. Hy het daarna in die Aquaman solo-rolprent gespeel wat in laat 2018 vrygestel is.[5]

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Momoa het 'n verhouding met die aktrise begin Lisa Bonet na vriende het hulle in 2005 bekendgestel het.[6] Alhoewel dit voorheen geglo het dat Momoa en Bonet op 15 November 2007 getroud was, het die egpaar nie wettiglik getroud tot Oktober 2017 nie.[7] Deur sy huwelik met Bonet het Momoa die stiefpa geword van Zoë Kravitz.

Op 23 Julie 2007 het Bonet hul eerste kind gebore, 'n dogter genoem Lola Iolani Momoa.[6] Op Desember 15, 2008, hulle tweede kind, 'n seun genoem Nakoa-Wolf Manakauapo Namakaeha Momoa, was gebore.[8]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Pipeline
  • 2011: Conan the Barbarian
  • 2012: Bullet to the Head
  • 2013: RingCon 2012
  • 2014: Road to Paloma
  • 2014: Debug
  • 2016: Sugar Mountain
  • 2016: The Bad Batch
  • 2017: Justice League
  • 2017: Once Upon a Time in Venice
  • 2018: Aquaman
  • 2018: Braven
  • Just Cause
  • Ko'olau the Defiant One
  • Untitled Will Ferrell/Jason Momoa Project

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: Stargate: Atlantis
  • 2004: North Shore
  • 2014: The Red Road
  • 2016: Frontier
  • 2018: See

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Tempted

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2018: Justice League: The New Heroes
  • 2018: Suit Up: The Look of the League
  • 2018: Justice League: Scene Studies

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. McNary, David (Januarie 21, 2010). "Momoa Set for 'Conan' – New Barbarian Set for Franchise Reboot". Variety. Besoek op Augustus 18, 2011. 
  2. Sophia Ahmad (Februarie 19, 2010). Iwalk's Conan star Jason Momoa. Blogs.desmoinesregister.com. URL besoek op Augustus 11, 2014.
  3. Jason Momoa Biography on TVguide
  4. Sciretta, Peter (Junie 14, 2014). "Jason Momoa Is Aquaman in Batman V Superman: Dawn Of Justice". Film. Besoek op Junie 14, 2014. 
  5. It's Official: Jason Momoa is Aquaman; Solo Movie Coming 2018 (Oktober 15, 2014). URL besoek op Oktober 15, 2014.
  6. 6,0 6,1 Allin, Olivia (Augustus 20, 2011). "Jason Momoa of Conan the Barbarian talks about his horse fears". OnTheRedCarpet.com. 
  7. "Jason Momoa, Lisa Bonet Officially Marry in Secret Wedding". Us Weekly. 2017-11-02. Besoek op 2017-11-02. 
  8. Lisa Bonet's New Baby's Name Is a Mouthful – Newborn Boy's Name Is Nakoa-Wolf Manakauapo Namakaeha Momoa (Januarie 9, 2009). URL besoek op Augustus 18, 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]