Lisa Bonet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lisa Bonet
Geboortenaam Lisa Michelle Bonet
Alias Lilakoi Moon[1]
Geboorte 16 November 1967 (1967-11-16) (51 jaar oud)
San Francisco, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Lenny Kravitz 1987-1993,
Jason Momoa 2017
Kinders 3; insluitende Zoë Kravitz
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Bonet (gebore 16 November 1967)[2] is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Angel Heart (1987), Enemy of the State (1998), en High Fidelity (2000), en in die televisiereeks The Cosby Show (1984).

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Bonet was gebore in San Francisco, Kalifornië,[3] die dogter van Arlene (née Litman), 'n musiekonderwyser, en Allen Bonet, 'n operasanger. Haar pa was vanaf Texas, en haar ma Joods.[4]

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Op November 16, 1987, op haar 20ste verjaarsdag het Bonet getrou met Lenny Kravitz in Las Vegas. Bonet het aan hul dogter geboorte gegee Zoë Kravitz op 1 Desember 1988.[5] Sy en Kravitz het geskei in 1993.

In 2005 het sy 'n verhouding met die akteur Jason Momoa begin. Alhoewel dit geglo was dat Momoa en Bonet op 15 November 2007 getroud was, het die egpaar dit eers Oktober 2017 amptelik gemaak nie.[6] Op 23 Julie 2007 het Bonet aan haar tweede kind geboorte gegee, Lola Iolani Momoa. Op Desember 15, 2008, het hulle 'n seun gekry, Nakoa-Wolf Manakauapo Namakaeha Momoa.[7]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Angel Heart
  • 1993: Bank Robber
  • 199f: Final Combination
  • 1998: Enemy of the State
  • 2000: High Fidelity
  • 2003: Biker Boyz
  • 2006: Whitepaddy
  • 2014: Road to Paloma

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1983: St. Elsewhere
  • 1984: The Cosby Show
  • 1985: Tales from the Darkside
  • 1987: A Different World

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Fast Copy
  • 1990: The Cosby Outtakes Show
  • 1994: New Eden
  • 2002: Lathe of Heaven
  • 2006: I Was a Network Star
  • 2009: The Cosby Show: 25th Anniversary Special

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2003: A Century of Black Cinema
  • 2006: The Making of 'Enemy of the State'
  • 2015: Michael Raymond-James for BulliesKeepOut.com

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Westbrook, Caroline (September 14, 2003). Lisa Bonet. Somethingjewish.co.uk. URL besoek op Oktober 17, 2008.
  2. McCann, Bob (2007). Encyclopedia of African American Actresses in Film and Television. Jefferson, N.C.: McFarland and Company. p. 49. ISBN 978-0-7864-3790-0. Besoek op September 18, 2017. 
  3. Lisa Bonet Biography. Filmreference.com. URL besoek op Oktober 17, 2008.
  4. "Lisa Bonet on family, husband Jason Momoa & working with Bill Cosby". Porter Edit / NET-A-PORTER.COM. Maart 9, 2018. Besoek op Mei 21, 2018. Bonet was born in the heart of the hippie movement, in November 1967 in San Francisco, to a white Jewish schoolteacher mother and a black opera-singing father. 
  5. "Zoe Kravitz. Alternate Name: Zoe Isabella Kravitz" at All Movie Guide via The New York Times
  6. "Jason Momoa, Lisa Bonet Officially Marry in Secret Wedding". Us Weekly (in Engels). 2017-11-02. Besoek op 2017-11-02. 
  7. Lisa Bonet and Jason Momoa Welcome Son Nakoa-Wolf. Celebrity-babies.com (Januarie 7, 2009).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]