Jerry Stiller
Voorkoms
Jerry Stiller | |
Geboortenaam | Gerald Isaac Stiller |
---|---|
Geboorte | New York, New York, Verenigde State | 8 Junie 1927
Sterfte | 11 Mei 2020 (op 92) New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Amy Stiller Ben Stiller |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jerry Stiller (8 Junie 1927 – 11 Mei 2020)[1] was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zoolander (2001), The Heartbreak Kid (2007), en Hairspray (2007), en in die televisiereeks Seinfeld (1989). Sy seun, Ben Stiller, is ook 'n noemenswaardige akteur.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: Taking of Pelham 1-2-3
- 1974: Airport 1975
- 1976: The Ritz
- 1980: Those Lips, Those Eyes
- 1987: Hot Pursuit
- 1989: That's Adequate
- 1993: So You Want to Be an Actor
- 1997: Camp Stories
- 1997: Stag
- 1997: A Rat's Tale
- 1998: A Fish in the Bathtub
- 2000: The Independent
- 2001: Zoolander
- 2007: The Heartbreak Kid
- 2007: Hairspray
- 2008: Rush: Snakes & Arrows - Live in Holland
- 2013: Cousins
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1948: The Ed Sullivan Show
- 1948: Lamp Unto My Feet
- 1964: Linus! The Lion Hearted
- 1967: The Steve Allen Comedy Hour
- 1967: The Kraft Music Hall
- 1968: The Galloping Gourmet
- 1969: He Said, She Said
- 1972: The Paul Lynde Show
- 1975: Joe and Sons
- 1988: Tattinger's
- 1989: Seinfeld
- 1998: The King of Queens
- 1999: Uncomfortably Close with Michael McKean
- 2000: Teacher's Pet
- 2003: $9.99
- 2010: Stiller & Meara
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: The Stiller & Meara Show
- 1991: Women & Men 2: In Love There Are No Rules
- 1992: A Gang for Good
- 2001: Ben Stiller Uncensored
- 2012: Nantucket Film Festival's Comedy Roundtable
- 2016: Zoolander: Super Model
- Stan-ing
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: The Lion King 3: Hakuna Matata
- 2004: Behind the Legend: Timon
- 2007: The Heartbreak Kid: Ben & Jerry
- 2010: Live from the NYPL: A Tribute to George Carlin
- 2011: 3rd Annual Shorty Awards
- 2019: One Man Kru vs. Japan Vol. 2
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Veteraanakteur Jerry Stiller oorlede". Maroela Media. 11 Mei 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 13 Mei 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Jerry Stiller. |