Jiangmen
Voorkoms
Jiangmen 江门 | |
---|---|
Stad | |
Buite van Jiangmen se ou boekwinkel. | |
Koördinate: 22°34′00″N 113°04′00″O / 22.56667°N 113.06667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Oppervlak | |
• Totaal | 9 443 km2 (3 646 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 448 871 |
• Digtheid | 470/km2 (1 200/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 529000 |
Skakelkodes | 750 |
Webwerf | jiangmen.gov.cn |
Jiangmen (Chinees: 江门) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 4 448 871 in 2010.
Die stad is in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See geleë. Jiangmen is wes van Hongkong en Shenzhen, noord van Macau en suid van Kwangtsjou geleë. Dit is die tuisdorp van baie oorsese Chinese.