Joe Morton
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Morton | |
Geboortenaam | Joseph Thomas Morton, Jr.[1] |
---|---|
Geboorte | 18 Oktober 1947 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Morton (gebore 18 Oktober 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminator 2 (1991), Speed (1994), en Paycheck (2003), en in die televisiereeks Eureka (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: The Brother from Another Planet
- 1986: Crossroads
- 1987: Stranded
- 1988: The Kissing Booth
- 1991: Terminator 2
- 1994: Speed
- 1994: The Inkwell
- 1995: The Walking Dead
- 1999: The Astronaut's Wife
- 2002: Dragonfly
- 2003: Paycheck
- 2004: Breaking Dawn
- 2004: Sunday on the Rocks
- 2005: Lenny the Wonder Dog
- 2005: Back in the Day
- 2006: The Night Listener
- 2007: Badland
- 2008: Lifelines
- 2013: Home
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1974: Feelin' Good
- 1975: Grady
- 1978: Watch Your Mouth
- 1988: American Experience
- 1990: Equal Justice
- 1993: Tribeca
- 1993: The Great Depression
- 1995: Under One Roof
- 1997: Prince Street
- 1998: Mercy Point
- 2001: Africa
- 2005: E-Ring
- 2006: Eureka
- 2015: Proof
- 2018: God Friended Me
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: Death Penalty
- 1988: Alone in the Neon Jungle
- 1988: Terrorist on Trial: The United States vs. Salim Ajami
- 1989: Howard Beach: Making a Case for Murder
- 1992: Legacy of Lies
- 1994: Against the Odds: The Artists of the Harlem Renaissance
- 1995: In the Shadow of Evil
- 1997: Miss Evers' Boys
- 1999: Y2K
- 2000: Ali: An American Hero
- 2001: Beyond Human
- 2002: The Fritz Pollard Story
- 2003: Thoughtcrimes
- 2004: Beyond Brown: Pursuing the Promise
- 2005: Die Luftbrücke
Video's
[wysig | wysig bron]- 1993: T2: More Than Meets the Eye
- 1995: Doubles: Japan & America's Intercultural Children
- 1998: The Making of 'Blues Brothers 2000'
- 2003: War Birds: Diary of an Unknown Aviator
- 2010: Halves of a Dream: Making Trouble in Mind
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Joe Morton: The Line (2008)". Yovideo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2012. Besoek op 24 April 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Joe Morton in die Internet-rolprentdatabasis
- Joe Morton op Twitter
- Joe Morton op Facebook
- Joe Morton op Instagram