Gaan na inhoud

Joesta

Koördinate: 47°07′17″N 46°17′58″O / 47.12139°N 46.29944°O / 47.12139; 46.29944
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joesta

Юста
Dorpie
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Joesta is in Kalmikië
Joesta
Joesta
Die ligging van Joesta in Kalmikië
Koördinate: 47°07′17″N 46°17′58″O / 47.12139°N 46.29944°O / 47.12139; 46.29944
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
RajonJoesta
Bevolking
 • Totaal664
TydsoneUTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Poskode
359311

Joesta (Russies: Юста, Kalmikies: Үстә) is 'n dorpie in Joesta-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Joesta Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Beloöziorski en Oktjabrski, insluit.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Joesta 662 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 380 57,4%
Kasakke 187 28,2%
Russe 73 11%
Koemikke 8 1,2%
Kabardine 4 0,6%
Erzjas en Moksjas 4 0,6%
Azerbeidjanners 3 0,5%
Georgiërs 3 0,5%
Totaal 662 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 21 Julie 2023.