Johannes Janse van Rensburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Kaart wat die roetes van die Groot Trek (1835–1840), saam met die belangrikste gebeurtenisse, aandui. Dit merk die roete wat deur Louis Tregardt en Johannes Janse van Rensburg      gevolg is, asook nadat hulle trekgroepe van mekaar geskei het, die gevaarlike roete wat Johannes Janse van Rensburg      alleen gevolg het.

Johannes Jacobus (Lang Hans) Janse van Rensburg (12 Augustus 1779-Julie 1836) was 'n leier van een van die vroeë Voortrekkergroepe. Sy hele groep is deur 'n Impi van Manukosi naby vandag se Inhambane in Mosambiek uitgemoor. Twee van sy kinders was die enigste oorlewendes as gevolg van die ingryping van 'n ander Zoeloekryger.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]