Inhambane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Inhambane
Ligging van Inhambane op 'n kaart (Mosambiek)
Inhambane
Inhambane
Koördinate: 23°52′S 35°23′O Koördinate: 23°52′S 35°23′O
Land Vlag van Mosambiek Mosambiek
Provinsie Inhambane
Bevolking (2008)
 - Stad 65 837
Tydsone SAT (UTC+2)

Inhambane is die hoofstad van die Inhambane provinsie, in suidoostelike Mosambiek, 470 km noordoos van Maputo. Dit is ook 'n seehawe.

Geskiedenis[wysig]

Die baai is sedert 1498 bekend toe dit deur Vasco da Gama ontdek is. Ontwikkeling het eers in 1890 begin.

Bron[wysig]

Sien ook[wysig]