José María Aznar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
(José María Aznar) EPP Summit 4 December 2003 Paris (cropped).jpg

José María Alfredo Aznar López (Spaanse uitspraak: [xoˈse maˈɾi.a alˈfɾeðo aθˈnaɾ ˈlopeθ] (); gebore op 25 Februarie 1953) is 'n Spaanse politikus wat van 1996 tot 2004 as premier van Spanje gedien het. Hy het destyds die Volksparty (PP) gelei, wat op daardie stadium die oorheersende sentrum-regse party in die land was.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]