Joshua na die Reën (album)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joshua na die Reën
Ateljeealbum van Joshua na die Reën
Vrygestel1 Augustus 2013[1]
GenreStadionrock[2]
EtiketJNDR Musiek
Joshua na die Reën-chronologie
Joshua na die Reën Die wêreld binne my
(2016)Die wêreld binne myString Module Error: Match not found
Enkelspelers vanaf Joshua na die Reën
  1. "Lig op die horison"

Joshua na die Reën is die debuutalbum van die Afrikaanse musikant Joshua na die Reën. Die album is by Sunset Studios in Stellenbosch opgeneem[2] en is op 1 Augustus 2013 vrygestel.[1] Joshua na die Reën is in 2014 twee Ghoemas toegeken vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album.[2]

Snitlys[wysig | wysig bron]

Nr.TitelSpeeltyd
1."Hardloop in die veld in"3:24
2."Waar's jy"3:06
3."Dra die liggies"3:43
4."Hou vas"0:50
5."Dans voor jou deur"4:53
6."Sekelmaan"3:15
7."Wie is jy nou"3:38
8."Dat jy myne is"4:01
9."Strand dans"3:56
10."Soos altyd (feat. Lizandra Winter)"3:04
11."Danél se wals"3:45
12."Lig op die horison"3:39

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]