Donkervlerkkeilstert
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Jouaninse stormvoël)
Donkervlerkkeilstert | |
---|---|
Aan die ooskus van Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. fallax
|
Binomiale naam | |
Bulweria fallax Jouanin, 1955
|
Die Donkervlerkkeilstert (Bulweria fallax) is 'n stormvoël en 'n seldsame swerwer aan die Mosambiekkanaal. Die voël is 30 – 32 cm groot en weeg 150 - 180 g met 'n vlerkspan van 76 – 83 cm. Die voël broei op Sokotra aan die Horing van Afrika. In Engels staan die voël bekend as Jouanin's petrel.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Procellariidae. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7