Juliette Binoche

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Juliette Binoche
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Juliette Binochе in 2010

Geboorte 9 Maart 1964
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1983-hede
Noemenswaardige
rolprent(e)
Trois couleurs: Bleu, The English Patient

Juliette Binoche is 'n Franse aktrise. Binoche word as een van die beste aktrises van Frankryk geag en het hoofrolle in rolprente soos Jetlag en Chocolat vertolk. Sy het ook die Academy-toekenning gewen vir haar rolle in The English Patient.

Filmografie[wysig]

  • 1988: The unbearable lightness of being (Philip Kaufmann)
  • Les amants du Pont-Neuf (Leos Carax)
  • 1993: Trois couleurs: Bleu (Krzysztof Kieślowski)
  • 1996: The English Patient (Anthony Minghella)
  • 1998: Alice et Martin (André Téchiné)
  • 1999: Les enfants du siècle, (Diane Kurys)
  • 2000: Chocolat (Lasse Hallström)
  • 2004: In my Country
  • Dan in real life
  • Jetlag
  • Breaking and entering (Anthony Minghella)
  • 2012: Cosmopolis
  • 2013: Camille Claudel (Regie: Bruno Dumont)

Eksterne skakels[wysig]