Karina Lombard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karina Lombard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Januarie 1969 (1969-01-21) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, komponis, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karina Lombard (gebore 21 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, komponis, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Legends of the Fall (1994) en in die televisiereekse Rescue Me (2004), The L Word (2004), en The 4400 (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Wide Sargasso Sea
  • 1994: Legends of the Fall
  • 1998: Exposé
  • 2003: Deception
  • 2004: Big Kiss
  • 2018: Reign of Judges: Title of Liberty - Concept Short

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: Rescue Me
  • 2004: The L Word
  • 2004: The 4400

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Murder at the Cannes Film Festival

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]