Kassapa Boeddha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kassapa Boeddha
Anandatempel-Boeddha.
Anandatempel-Boeddha.
Ander name  Kāśyapa (Sanskrit)
Persoonlik
Nasionaliteit  Indies
Gebore Isipatana-park in Varanasi (nou in Indië)
Oorlede Op 40 000 jaar in Kasji (nou in Indië)
Loopbaan
Titel Die Boeddha
Voorganger  Konagamana Boeddha
Opvolger Gautama Boeddha


Vertalings
Sanskrit Kāśyapa Buddha
Pali Kassapa Buddha
Singalees කස්සප බුද්ධ
Tibettaans འོད་སྲུང་ཆེན་པོ (Ösung Chenpo)
Viëtnamees Phật Ca-Diếp
Tradisionele Sjinees 迦葉佛
Japannees 迦葉; かしょう (Kashō)

Kassapa Boeddha, bekend as Kāśyapa in Sanskrit, is een van die antieke Boeddhas wie se biografie voorkom in hoofstuk 24[1] van die Boeddhavamsa, een van die boeke van die Pali-kanon.

Volgens die Theravada-Boeddhistiese tradisie is Kassapa die 27ste van die 29 Boeddhas wie se naam bekend is, die 6de van die Sewe Boeddhas van die Antieke Tyd, en die derde van die vyf Boeddhas van die huidige kalpa.[2]

Die huidige kalpa word die bhadrakalpa ("Gunstige Eon") genoem. Die vyf Boeddhas van dié eon is:[3][4]

  1. Kakusandha
  2. Koṇāgamana
  3. Kassapa
  4. Gautama (die huidige Boeddha)
  5. Maitreya (die toekomstige Boeddha)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Vicittasarabivamsa, U (1992). "Chapter 24: Kassapa Buddhavamsa". In Ko Lay, U; Tin Lwin, U. The great chronicle of Buddhas, Volume One, Part Two (1st uitg.). Yangon, Myanmar: Ti=Ni Publishing Center. pp. 285–92. 
  2. Gärtner, Uta; Jens Lorenz (1994). Tradition and modernity in Myanmar. LIT Verlag. p. 281. ISBN 978-3-8258-2186-9. 
  3. Buswell Jr., RE; Lopez Jr., DS (2014). The Princeton Dictionary of Buddhism (1st uitg.). Princeton, New Jersey: Princeton University Press. p. 106. ISBN 978-0-691-15786-3. 
  4. "Chapter 36: The Buddhas in the three periods of time". Buddhism in a Nutshell Archives. Hong Kong: Buddhistdoor International. Besoek op 2014-12-21.