Kaz McFadden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaz McFadden
Geboorte 16 Desember 1984
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006 - Huidig
Rolprente Die Wonderwerker; Knysna; Strikdas
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kaz McFadden is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Dewald, in 7de Laan. Hy het ook in kykNET se sepies Villa Rosa en Binnelanders verskyn, asook films soos Die Wonderwerker, Knysna en Strikdas.[1]

Biografie[wysig | wysig bron]

McFadden is op 16 Desember 1984 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer in 2002 van die HTS John Vorster in Rietfontein. Daarna studeer hy aan die "Performing Arts Lifestyle Institute" in beide teater en film.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Profiel op tvsa.co.za, besoek op 22 September 2012