Ken Gampu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ken Gampu
Geboorte 28 Augustus 1929
Germiston
Nasionaliteit Suid-Afrika
Sterfte 4 November 2003
Vosloorus
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Gampu (gebore 28 Augustus 1929 in Germiston; gesterf 4 November 2003 in Vosloorus) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Voordat hy sy loopbaan begin het, was Gampu 'n fisiese instrukteur, verkoopsman, tolk en polisiebeampte. Sy eerste werk was in Athol Fugard se toneelstuk, No Good Friday (1950). Sy groot deurbraak het in Jamie Uys se 1965-film, Dingaka, gekom. In dieselfde jaar het hy 'n belangrike rol in Cornel Wilde se Afrika-avontuur, The Naked Prey, gespeel.

Gekeurde filmografie[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]