Kerguelenseeswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kerguelenseeswael
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Sterna
Spesie: S. virgata
Binomiale naam
Sterna virgata
Cabanis, 1875

Die Kerguelenseeswael (Sterna virgata) is seeswael wat in die Marion- en Prins Edward-eilande leef. Die voël is 31 cm lank en vreet insekte wat hulle op oop grasvlaktes vang. Dit staan ook bekend as die Kerguelensteretjie en in Engels staan die voël bekend as die Kerguelen tern.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is donkerder grys as die Arktiese sterretjie. Die stert is grys, onder die vlerke is dit ook grys en die snawel is korter en smaller. Die jong voël is donkerder en duideliker gestreep as die jong Grysborssterretjie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]