Khanyi Mbau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Khanyi Mbau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Khanyisile Mchunu
Geboorte 15 Oktober 1985 (1985-10-15) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Khanyi Mbau (gebore 15 Oktober 1985) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness Is a Four-letter Word (2016) en She is King (2017), en in die televisiereeks The Scoop (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Happiness Is a Four-letter Word
  • 2017: She is King

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: Katch It with Khanyi
  • 2017: The Scoop
  • 2018: Beach Slap

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]