Kinkelbossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kinkelbossie
Tetragonia fruticosa00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Tetragonia
Spesie:
T. fruticosa
Binomiale naam
Tetragonia fruticosa
Tetragonia fruticosa00a.jpg

Die kinkelbossie (Tetragonia fruticosa) is 'n endemiese meerjarige struik aan die Suider-Afrikaanse kus, geskik vir die stabilisering van duinsand en word gereeld deur vee en wild bewei. Dit word van seevlak tot ongeveer 1 100 meter aangetref.[1]

Die vrugte is ongewoon vir Aizoaceae synde dit 4-gevleueld, enkelsadig en onafhanklik is. Die vlerke is aanvanklik groen en vet, maar word droog en papieragtig en bruin wat help om die saad deur die wind te versprei.[2] Die blomme is 'n ryk bron van stuifmeel en nektar vir heuningbye.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]