Klein-Caledonrivier (Lesotho)
Voorkoms
- Nota: Moet nie verwar word met 'n ander Klein-Caledonrivier, wat naby Bethlehem in die Vrystaat ontspring nie.
Klein-Caledonrivier Phuthiatsana | |
---|---|
Stroomgebied | Lesotho |
Monding | Caledonrivier (of Mohokare) |
Monding-hoogte | 1 482 m |
Koördinate: 29°22′17.4″S 27°25′53″O / 29.371500°S 27.43139°O |
Die Klein-Caledonrivier of Phuthiatsana is 'n linkersytak van die Caledonrivier in die verre-weste van Lesotho. Dit mond suidwes van Maseru uit in die Caledon (of Mohokare).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Little Caledon River op 'n Google-kaart by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.