Caledonrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Caledonrivier
Oorsprong Malutiberge (Witsieshoek)
Sytak -links Moperri
Sytak -regs Meulspruit
Monding Oranjerivier (Gariepdam)
Stroomgebied Lesotho, Suid-Afrika
Lengte 480 km
Oorsprong-hoogte 2 100 m
Monding-hoogte 1 267 m
Koördinate: 30°31′21″S 26°4′21″O / 30.52250°S 26.07250°O / -30.52250; 26.07250Koördinate: 30°31′21″S 26°4′21″O / 30.52250°S 26.07250°O / -30.52250; 26.07250

Die Caledonrivier (Suid-Sotho: Mohokare) is 'n rivier in Suid-Afrika.

Die rivier ontspring in Sentraal- Suid-Afrika in die Malutiberge naby Witsieshoek en die Monantsapas op die Lesotho-grens. Dit vloei suidweswaarts, eers langs Ficksburg en dan langs Maseru verby en is die grens met Lesotho tot by Wepener. Net suidwes van Wepener is die Welbedachtdam. Die rivier vloei verder suidwes en gaan onder die N6 nasionale pad deur tussen Smithfield en Rouxville. Net voor die rivier weswaarts in die Gariepdam invloei (naby Bethulie) lê die Tussen-die-Riviere Wildreservaat tussen die Caledon se suidelike oewer en die Oranjerivier.[1][2]

Damme[wysig | wysig bron]

Damme in die rivier:

Verwysings[wysig | wysig bron]