Maseru

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maseru
Maseru soos gesien vanaf die Parlement Hill
Maseru soos gesien vanaf die Parlement Hill
Ligging van Maseru op 'n kaart (Lesotho)
Maseru
Maseru
Koördinate: 29°18′36″S 27°28′48″O / 29.31000°S 27.48000°O / -29.31000; 27.48000Koördinate: 29°18′36″S 27°28′48″O / 29.31000°S 27.48000°O / -29.31000; 27.48000
Land Vlag van Lesotho Lesotho
Distrik Maseru
Stigting 1869
Oppervlak
 - Dorp 138 km²  (53 vk m)
Hoogte 1 600 m (5 200 vt)
Bevolking (2006)
 - Dorp 227 880
 - Digtheid 1 651,3/km² (4 277/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)

Maseru is sedert 1884 die hoofstad en grootste stad in Lesotho. Die stad het 'n bevolking van 227 880 in 2006 gehad met 'n oppervlakte van 138 km². Maseru grens aan Suid-Afrika, waar meeste van die stad se bevolking werk. Dit is 'n relatief klein stad (per oppervlakte) en is selfs kleiner as Ladybrand. Die stad lê langs die Caledonrivier (Mohokare-rivier in Lesotho). Die naam Maseru beteken plek van die rooi sandklip in Suid-Sotho.[1][2]

Maseru is in 1869 deur die Britte gestig nadat die Verenigde Koninkryk Basoetoland geannekseer het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Maserubrug, grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Sam Romaya, Alison Brown (April 1999). “City profile: Maseru, Lesotho”. Cities 16 (2): 123–133. doi:10.1016/S0264-2751(98)00046-8.
  2. (en) A. Mabille, H. Dieterlen (1993). Southern Sotho English Dictionary (reclassified, revised and enlarged by R. A. Paroz; 1950 uitg.). Morija: Morija Sesuto Book Depot. p. 349.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]