Kobas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kobas
Cyphostemma currori1.jpg
Cyphostemma currorii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. currorii
Binomiale naam
Cyphostemma currorii
(Hook. f.) Desc.

Die Kobas (Cyphostemma currorii) is 'n kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië voorkom. Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos maar wanneer blare aanwesig is, is hulle groot, saamgesteld en vlesig.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]