Koninklike Thaise Leër
Voorkoms
Koninklike Thaise Leër | ||
---|---|---|
Seël van die Koninklike Thaise Leër
| ||
Gestig | 8 Mei 1874 | |
Land | [[Thailand | Koninkryk Thailand]] |
Onderdeel van | Koninklike Thaise Weermag | |
Tipe | Leër | |
Vaandel | ||
Vlag | ||
Veldslae | Eerste Wêreldoorlog Tweede Wêreldoorlog Korea-oorlog Viëtnamoorlog Golfoorlog Irakse Oorlog |
The Koninklike Thaise Leër or KTL (Thai: กองทัพบกไทย; RTGS: kong thap bok thai) is die leër van Thailand wat verantwoordelik is vir die beskerming van sy soewereiniteit en nasionale belange. Dit is die oudste en grootste tak van die Koninklike Thaise Weermag.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koninklike Thaise Leër.