Gaan na inhoud

Krefeld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Krefeld

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°20′N 6°34′O / 51.33°N 6.57°O / 51.33; 6.57
 Stigting 1105
 Stadstatus 1 Oktober 1373
 Oppervlakte:  
 - Totaal 137,75 vk km
 Hoogte bo seevlak 22,8-87 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 234 396[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 702/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Frank Meyer (SPD)
 Amptelike webwerf krefeld.de

Krefeld is 'n stadsdistrik in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die stad het 234 396 inwoners in 2011 gehad en lê teenaan die Ryn op die linkeroewer noord-wes van Düsseldorf en suid-wes van Duisburg.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.