Krinaia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Krinaias (Grieks: Κρηναῖαι) was in die Griekse mitologie nimfe wat met fonteine verbind is.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Crinaeae