Najade
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Naiade)
Die Najades (Grieks: Ναϊάδες van νάειν, "vloei", en νἃμα, "lopende water") was in die Griekse mitologie nimfe wat wag gehou het oor fonteine, putte en strome.[1]
Najades word met vars water verbind, nes die Okeaniede met sout water en die Nereïdes met die Middellandse See verbind word.
Mite
[wysig | wysig bron]’n Najade was baie nou verbind met haar water; as dit opgedroog het, het sy gesterf. Hulle kon gevaarlik en jaloers gewees het. Hulle was óf die dogters van Zeus óf verskeie Okeaniede.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Naiad
- ↑ Fisher, Bob. "Naiads" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2018. Besoek op 13 Maart 2008.
- Bibliotheca (Pseudo-Apollodorus) 2.95, 2.11, 2.21, 2.23, 1.61, 1.81, 1.7.6
- Graves, Robert, The Greek Myths, 1955
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Teoi Project: The Naiades
- Encyclopedia Mythica – Naiads Geargiveer 11 September 2018 op Wayback Machine