Kris Allen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kris Allen
Kris Allen.jpg
Kris Allen in sy tuisdorp Conway, Arkansas (VSA) (8 Mei 2009).
GeboortenaamKristopher Neil Allen
Geboorte21 Junie 1985 (1985-06-21) (34 jaar oud)
Jacksonville (Arkansas)
Beroep(e)Musikant
Genre(s)Pop
Instrument(e)Stem, kitaar, klavier, altviool, ukelele
Aktiewe jare2007 — hede
Portal.svg Musiekportaal

Kristopher Neil Allen (* 21 Junie 1985) is 'n musikant en wenner van die Amerikaanse popmusiekkompetisie en werklikheidsreeks American Idol vanuit Conway, Arkansas (VSA).[1] Vóór die Idol-faam het hy in 2007 'n self-getitelde album genaamd Brand New Shoes uitgereik.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]