Arkansas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Arkansas
Vlag van Arkansas Staatseël van Arkansas
Vlag van Arkansas Seël
Bynaam(e): "The Natural State"
Kaart van die Verenigde State met Arkansas uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Little Rock
Grootste stad Little Rock
Area  29ste in die V.S.
 - Totaal 137 733 km2
 - Wydte 385 km
 - Lengte 420 km
 - Water 2 876 km2
 - % water 2,09 %
 - Breedtegraad 33° 00′ N tot 36° 30′ N
 - Lengtegraad 89° 39′ W tot 94° 37′ W
Bevolking  33ste in die V.S.
 - Totaal 2 915 918
 - Digtheid 20,71/km2
34ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Magazine Mountain
840 m
 - Gemiddeld 198 m
 - Laagste punt Ouachitarivier
17 m
Toetrede tot die Unie  15 Junie 1836 (25ste)
Goewerneur Mike Beebe(D)
Luitenant-Goewerneur Mark Darr (R)
Wetgewer Arkansas Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Mark Pryor (D)
John Boozman (R)
Afkortings AR US-AR
Webblad www.arkansas.gov

Arkansas (Engels: State of Arkansas) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika met omtrent 2,9 miljoen inwoners. Sy hoofstad en grootste stad is Little Rock. Arkansas is die 25ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Missouri, in die ooste deur Tennessee en Mississippi, in die suide deur Louisiana, en in die weste deur Oklahoma en Texas begrens.

Arkansas se bynaam is Die Natuurlike Staat (Engels: "The Natural State").

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake