Kumbarivier
Voorkoms
Kumbarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo |
Hoofrivier | Letabarivier |
Monding | Engelharddam |
Oorsprong-hoogte | 285 m |
Koördinate: 23°18′2″S 31°31′29″O / 23.30056°S 31.52472°O |
Die Kumbarivier is 'n rivier in die noorde van die Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 'n linkersytak van die Letabarivier wat net oos van Letabakamp in die Engelharddam ledig.