Kwesta
Voorkoms
Kwesta | |
---|---|
Kwesta tree op in Durban | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Senzo Mfundo Vilakazi |
Gebore | 11 Augustus 1988 Katlehong, Gauteng, Suid-Afrika |
Oorsprong | Ekurhuleni, Gauteng, Suid-Afrika |
Genres | Kletsrym |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2003 ~ nou |
Etikette | Urbantainment/ RAPLYF |
Senzo Mfundo Vilakazi (gebore 11 Augustus 1988), beter bekend as Kwesta, is 'n Suid-Afrikaanse kletsrymkunstenaar en liedjieskrywer.[1] Hy is in Katlehong, Ekurhuleni, Gauteng gebore.
Eerbewyse
[wysig | wysig bron]- In 2017 word Kwesta vereer met vier SAMA-pryse vir sy album Dakar II en Ngud.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Nandipha Pantsi. "Kwesta, Ifani hip hop's game changers". The Citizen (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2016. Besoek op 28 Mei 2017.
- ↑ "Kwesta steals the show with most SAMA Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 28 Mei 2017.