Kym Karath

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kym Karath
Geboortenaam Anthea Kimberly Karath
Geboorte 4 Augustus 1958 (1958-08-04) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kym Karath (gebore 4 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thrill of It All (1963) en The Sound of Music (1965), en in die televisiereekse Lost in Space (1965) en All My Children (1970).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1963: The Thrill of It All
  • 1965: The Sound of Music

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1965: Lost in Space
  • 1970: All My Children

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Who Goes There?

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: On Location with 'The Sound of Music'
  • 2005: From Liesl to Gretl: A 40th Aniversary Reunion
  • 2005: When You Know the Notes to Sing: a Singalong Phenomenon

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]