Gladdeslapmispel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lagynias lasiantha)
Jump to navigation Jump to search

Gladdeslapmispel
Vangueria lasiantha, vrug, a, Krantzkloof NR.jpg
'n Groen vrug op die woudvloer in Krantzkloof-natuurreservaat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. lasiantha
Binomiale naam
Lagynias lasiantha
(Sond.) Bullock

Die Gladdeslapmispel (Lagynias lasiantha) is 'n klouterende struik of 'n pieperige boom wat groei in kusruigtes en aan woudrande. Die boom kom voor vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot in die suide van Mosambiek. Die boom se blare is glasend groen wat aan die onderkant 'n ligte blougroen is. Die vrugte is neerhangend aan lang stele.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]