Kleinblouoorglansspreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lamprotornis elisabeth)
Jump to navigation Jump to search

Kleinblouoorglansspreeu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. elisabeth
Binomiale naam
Lamprotornis elisabeth
(Stresemann, 1924)

Die Kleinblouoorglansspreeu (Lamprotornis elisabeth) is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld. Hulle kom dikwels in groot swerms voor in die winter. Die voël is 19 cm groot en weeg 52 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as die Miombo Blue-eared Starling.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Lamprotornis elisabeth". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.