Lance James

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lance James
Geboortenaam Lance James Liebenberg
Alias "Big Daddy"
Geboorte 18 Julie 1938 (1938-07-18) (79 jaar oud)
Beroep(e) Sanger, radio-omroeper
Webwerf lancejames.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Lance James (gebore 18 Julie 1938) is 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper (Springbok Radio, 1954-1985). Van sy treffers sluit in Dankie, Vicki en Ahoy, Madagaskar Ahoy!. Tydens Huisgenoot se 2009-Skouspel is hy (saam met nege ander sangers) vereer vir hul lewenslange bydrae tot Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • It Is No Secret, 2008 KOSMOS
  • 50 Goue Jare DVD, 2007 SELECT
  • Collections
  • 50 Goue Jare, 2006 STETSON MUSIC
  • One Day at a Time, 2004 STETSON MUSIC
  • Till a Tear Becomes a Rose, saam met Joey Lane, 2003
  • No Charge, 2001 VAT VYF
  • Somewhere Between, saam met Barbara Ray, 2000 VAT VYF
  • 20 Gewildste Treffers, 1999 VAT VYF
  • The Heart & Soul of Lance James, 1999 CRESCENDO
  • Vriendskap, 1998
  • Lance James sing DANKIE en ander Treffers, 1997
  • Treffers deur die Jare, met Min Shaw
  • Sweethearts df Yesterday LP
  • Gee My Jou Hand!
  • Vicki, klankbaan (rolprent, 1970)
  • Bloedrooi die Rose / Lief Moedertjie 7
  • Ahoy, Madagaskar Ahoy!
  • Weer Bymekaar LP, 1968
  • Min en Lance Sing
  • Verlang na My
  • Silwer & Blou
  • Gebed aan 'n Jong Meisie
  • Bymekaar, LP, 1968 GALLO

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]