Lata Mangeshkar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lata Mangeshkar
Lata.Mangeshkar.jpg
Lata Mangeshkar in 2010
Gebore
लता मंगेशकर

28 September 1929 (1929-09-28) (90 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Indië Indië
BeroepAfspeelsanger
Ouer(s)Deenanath Mangeshkar (vader)
Shevanti Mangeshkar (moeder)
Handtekening
Signature of Lata Mangeshkar.svg

Lata Mangeshkar (Marathi: लता मंगेशकर bynaam Nagtegaal van Indië; gebore op 28 September 1929 in Indore, Brits-Indië) is 'n bekende Indiese sangeres. Sy kan op die klankbane van talle bollywoodfilms gehoor word, hoofsaaklik in Hindi en Marathi. Sy is een van die weiniges wat 'n Bharat Ratna ontvang het. Sy is ook die sangeres wat die meeste snitte opgeneem het (in die jare tagtig het sy reeds 5 500 liedjies op haar kerfstok gehad).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]