Le Faou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Le Faou
Ar Faou
'n Historiese gebou in Le Faou
'n Historiese gebou in Le Faou
Wapen van Le Faou
Wapen
Ligging van Le Faou op 'n kaart (Frankryk)
Le Faou
Le Faou
Koördinate: 48°17′36″N 4°10′39″W
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Brittany (Gwenn ha du).svg Bretagne
Département Blason29.svg Finistère
Arrondissement Châteaulin
Kanton Le Faou
Regering
 - Burgemeester Pierre Engelibert
Oppervlak
 - Stad 11,85 km²  (4,6 vk m)
Hoogte 3–151 m (9,8–495 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 1 822
 - Digtheid 154/km² (398,9/myl2)
 - Metropolitaans 7 203
Poskode 29590
Skakelkode(s) 29053
Webwerf: lefaou.fr

Le Faou (Bretons: Ar Faou) is 'n dorp en klein seehawe in die département Finistère (région Bretagne, Wes-Frankryk) met sowat 1 800 inwoners. Le Faou is deur die organisasie Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste dorpe in Frankryk gelys.

Geografie[wysig]

Le Faou lê naby die monding van die Aulnerivier in die baai Rade de Brest, sowat 25 kilometer suid-wes van Brest en naby die skiereiland Crozon.

Besienswaardighede[wysig]

Die belangrikste besienswaardighede van Le Faou is sy graniethuise uit die 16de eeu met hulle kenmerkende leisteendakke, die kerk St. Sauveur uit die 16de eeu en die bedevaartskerk Notre-Dame-de-Rumengol uit die 17de eeu.

Eksterne skakels[wysig]