Leptictida

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Leptictida
Tydperk: 63.3–30.8 m. jaar gelede
Leptictidium nasutum2.jpg
Leptictidium nasutum
Wetenskaplike klassifikasie
Klas:
Subklas:
Orde:
Leptictida
Families / Subfamilies
  • Gypsonictopidae
  • Leptictidae
    • Leptictinae
    • Procerberinae
    • Pseudorhynchocyoninae

Die Leptictida (McKenna 1975) is 'n uitgestorwe orde soogdiere (Eutheria).

Fossiele van hierdie groep word aangetref van die Laat-Kryt tot in die Oligoseen.

Hulle taksonomiese posisie is niet duidelik nie. 'n Onlangse kladistiese ontleding (Halliday 2015) plaas hulle effens buite die eintlike Plasentalia. Hulle is dalk 'n sustergroep daarvan of 'n parafiletiese groep ten opsigte van die Plasentalia.[1] Dit sou beteken dat die Plasentalia uit die Leptictida ontstaan het.

Leptictida was klein insektivore diertjies met opvallende lang agterpote. Hulle lyk soms soos klein kangaroes.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Resolving the relationship of Paleocene Placental mammals, Thomas J. D. Halliday, Paul Upchurch, Anjali Goswami Biological Reviews 92(1) 2015, 521-550