Lesnoje (Astrachan-oblast)
Voorkoms
Lesnoje Лесное | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°46′44″N 47°31′30″O / 45.77889°N 47.52500°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Liman |
Bevolking | |
• Totaal | 2 221 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416424 |
Lesnoje (Russies: Баста) is 'n dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê tussen die Tsjantastroom en die Sagan-Aminmeer en behoort tot die Olja Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings insluit.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie is aan die begin van die 20ste eeu deur Kalmikiese setlaars gestig en het oorspronklik die naam Көрә (Körä) gehad. Ná die deportasie van die Kalmikiërs na Siberië deur Josef Stalin se Sowjetregering het die dorpie sy huidige naam, Lesnoje, gekry. Hierdie nuwe naam kom van die Russiese woord vir "woud".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Lesnoje 2 123 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 1 666 | 78,5% |
Kalmikiërs | 152 | 7,2% |
Roma | 131 | 6,2% |
Oesbeke | 48 | 2,3% |
Kasakke | 29 | 1,4% |
Tartare | 25 | 1,2% |
Armene | 19 | 0,9% |
Tsjetsjniërs | 19 | 0,9% |
Oekraïners | 6 | 0,3% |
Finne | 5 | 0,2% |
Lakiërs | 5 | 0,2% |
Georgiërs | 4 | 0,2% |
Koemikke | 3 | 0,1% |
Turkmene | 3 | 0,1% |
Onbekend | 8 | 0,4% |
Totaal | 2 123 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 9 Augustus 2023.