Liman-rajon
Voorkoms
Liman-rajon Лиманский район | ||||
Die ligging van Liman-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1943 | |||
Regering | ||||
Setel | Liman | |||
Hoof | Konstantin Tsjernikof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 28 459 | |||
Volgorde | 9de | |||
Digtheid | 5,4/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 5 238,31 km² | |||
Volgorde | 6de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Liman-rajon (Russies: Лиманский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die weestelike deel van die Wolga-rivierdelta en grens aan die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Liman.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Liman-rajon 31 952 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 22 758 | 71,23% |
Kalmikiërs | 3 102 | 9,71% |
Tsjetsjniërs | 1 274 | 3,99% |
Kasakke | 1 227 | 3,84% |
Tartare | 1 027 | 3,21% |
Dargine | 460 | 1,43% |
Ander groepe | 1 396 | 4,37% |
Onbekend | 718 | 2,25% |
Totaal | 31 952 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 17 Julie 2023.