Lianyungang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lianyungang
连云港
Lianyungang soos vanaf die Geelsee gesien.
Lianyungang soos vanaf die Geelsee gesien.
Ligging van Lianyungang op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Lianyungang
Lianyungang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 34°36′00″N 119°10′00″O / 34.60000°N 119.16667°O / 34.60000; 119.16667Koördinate: 34°36′00″N 119°10′00″O / 34.60000°N 119.16667°O / 34.60000; 119.16667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Burgemeester Yang Xingshi (杨省世)
Oppervlak
 - Stad 7 444 km²  (2 874 vk m)
 - Stedelik 880 km² (340 vk m)
Bevolking (2008)
 - Stad 4 822 300
 - Stedelik 715 600
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 222000; 222100-222300, 222500
Skakelkode(s) 518
Webwerf: lyg.gov.cn

Lianyungang (Chinees: 连云港) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 822 300 in 2008.

Die stad is in die ooste van China, aan die kus van die Geelsee geleë. Lianyungang grens in die suidooste aan Yancheng, in die suide aan Huai'an en Suqian en in die suidweste aan Xutsjou.