Lisa Gerrard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lisa Gerrard
LisaGerrard-Press-Image-2009.jpg
Oorsprong Australië
Geboorte 12 April 1961
Melbourne
Tipe stem Alt
Webwerf http://www.lisagerrard.com
Portal.svg Musiekportaal

Lisa Gerrard (* Melbourne, 12 April 1961) is 'n Australiese sangeres en komponis wat internasionale faam behaal het met die groep Dead Can Dance waarvan sy saam met Brendan Perry die kern gevorm het. In 2000 het Gerrard het die Golden Globe Award en 'n Oscar vir haar bydrae tot die musiekklankbaan van die rolprent Gladiator. Gerrard het ook aan die musiekklankbaan van Man on Fire gewerk. Sy staan bekend vir haar diep alt-sangstem.

Eksterne skakels[wysig]