Lobostemon fruticosus
Voorkoms
Douwurmbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | (ongeplaas)
|
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. fruticosus
|
Binomiale naam | |
Lobostemon fruticosus (L.) H.Buek, (1837)
| |
Sinonieme | |
|
Die douwurmbos (Lobostemon fruticosus) is 'n plant wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap.