Lockheed F-104 Starfighter
Voorkoms
F-104 Starfighter | |
---|---|
Tipe | Onderskepvliegtuig, vegter-bomwerper |
Vervaardiger | Lockheed |
Ontwerp deur | Lockheed |
Nooiensvlug | 4 Maart 1954 |
Bekendstelling | 20 Februarie 1958 |
Onttrek | 31 Oktober 2004 (Italië) |
Hoofgebruikers | Amerikaanse Lugmag Duitse Lugmag Japannese Lugverdedigingsmag Turkse Lugmag |
Aantal gebou | 2 578 |
Eenheidskoste | VS$1,42 miljoen (F-104G)[1] |
Ontwikkel van | Lockheed XF-104 |
Weergawes | Lockheed NF-104A Canadair CF-104 Aeritalia F-104S CL-1200 Lancer and X-27 |
Die Lockheed F-104 Starfighter is 'n supersoniese vegvliegtuig. Die Starfighter is in 1958 in gebruik geneem deur die Amerikaanse Lugmag.[2] As gevolg van hulle ontevredenheid met die vliegtuig se reikafstand, dravermoë en uitrusting is die vliegtuig in 1967 uitgefaseer.
'n Veranderde weergawe van die Starfighter is wel suksesvol verkoop aan die lugmagte van Duitsland, Kanada, Pakistan en Italië waar die vliegtuig in diens was tot 2004. Hierdie veranderde weergawe van die Starfighter was berug vir sy swak hanteerbaarheid en sy hoë aantal noodlottige ongelukke.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Knaack 1978.
- ↑ "F-104 Starfighter." Geargiveer 27 Desember 2014 op Wayback Machine NASA, 1 Februarie 2005.