Lokeren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lokeren
Munisipaliteit
Stadhuis in Lokeren
Stadhuis in Lokeren
Vlag van Lokeren
Vlag
Ligging van Lokeren in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Lokeren in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 51°06′00″N 3°59′00″O / 51.10000°N 3.98333°O / 51.10000; 3.98333Koördinate: 51°06′00″N 3°59′00″O / 51.10000°N 3.98333°O / 51.10000; 3.98333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat)Flag of Flanders.svg Vlaandere
ProvinsieFlag of Oost-Vlaanderen.png Oos-Vlaandere
Regering
 • BurgemeesterFilip Anthuenis (Open VLD)
Oppervlak
 • Totaal67,50 km2 (26 06 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal39 546
 • Digtheid586/km2 (1 520/vk, m,)
Poskode
9160
Skakelkodes09
Webwerfwww.lokeren.be

Lokeren is 'n Belgiese stad in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Lokeren het 'n oppervlakte van 67 km² en 40 332 inwoners (2014). Die Durme-rivier is 'n sytak van die Schelde en vloei deur die stad.

Die stad beskik oor 'n spoorwegstasie wat verbindings na Sint-Niklaas, Antwerpen, Brussel, Zele, Dendermonde en Gent bied.

Lokeren kry in 1804 stadstatus.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]