Nagtegaallyster
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Luscinia luscinia)
Nagtegaallyster | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. luscinia
|
Binomiale naam | |
Luscinia luscinia (Linnaeus, 1758)
|
Die nagtegaallyster (Luscinia luscinia) is 'n skaars tot algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne en boomveld, dikwels langs riviere. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die thrush nightingale.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Luscinia luscinia. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Luscinia luscinia". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)