Lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie is 'n lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande, met slegs munisipaliteite met minstens 100 000 inwoners. Die Nordiese lande wat ten minste een stad met meer as 100 000 inwoners het, is Denemarke, Finland, Ysland, Noorweë en Swede.

Lys[wysig | wysig bron]

Rang Munisipaliteit Land Bevolking Landoppervlak

(km2)
Digtheid

(inwoners/km2)
Beeld
1 Stockholm Swede 935 619 187.17[1] 4 999 Gamla Stan swe.jpg
2 Oslo Noorweë 666 759 454,03 1 469 Oslo port.jpg
3 Helsinki Finland 636 365 213,75 2 977 Suurkirkko Helsinki maaliskuu 2002 IMG 0629.JPG
4 Kopenhagen Denemarke 613 288 86,20 7 115 Christiansborg Palace and Børsen.jpg
5 Gotenburg Swede 556 640 447,76 1 243 Göteborg från Liseberg.jpg
6 Aarhus Denemarke 340,421 467,70 718 Århus city trafikhavn.jpg
7 Malmö Swede 328 494 156,87 2 094 Malmo view2.jpg
8 Bergen Noorweë 278 556 445,14 626 Bergen-Fløibanen-view.jpg
9 Espoo Finland 274 672 312,20 880 Kaakkoista Espoota 23 kesä 2009.jpg
10 Tampere Finland 228 355 525,01 435 Nasinneula nakyma 2.jpg
11 Vantaa Finland 219 400 238,37 920 Kielotorni4.JPG
12 Uppsala Swede 214 559 2 182,80 98 Uppsala domkyrka.tif
13 Aalborg Denemarke 211 937 1 137,30 186 Aalborg 2010 - 125 ubt.JPG
14 Odense Denemarke 200 563 305,60 656 Odense Rathaus und Dom.JPG
15 Oulu Finland 200 486 3 031,00 66 Stockman Oulu rotuaari.jpg
16 Trondheim Noorweë 190 464 323,01 590 Trondheim - buildings near Nidelva 03.jpg
17 Turku Finland 187 686 245,66 741 Turku Car-free zone.jpg
18 Linköping Swede 155 817 1 427,44 109 Stora torget, Linköping, juli 2005.jpg
19 Västerås Swede 147 420 957,89 154 Öster Mälarstrand, Västerås.jpg
20 Örebro Swede 146 631 1 373,15 107 Allehandaborgen.jpg
21 Helsingborg Swede 140 547 344,01 409 Helsingborg-300px.jpg
22 Norrköping Swede 139 363 1 495,05 93 Drottninggatan-Hospitalsgatan, Norrköping april 2005.jpg
23 Jyväskylä Finland 138 875 1 171,00 119 Jyvaskyla centrum.jpg
24 Jönköping Swede 135 297 1 480,36 91 Sofiakyrkan, Jönköping Maj 2006.jpg
25 Stavanger Noorweë 132 729 68,01 1 952 Vaagen-modf.jpg
26 Bærum Noorweë 124 008 189,28 655 Kommunegården Bærum Sandvikselva.JPG
27 Reykjavík Iceland 123,300[2] 274.00[3] 450 Reykjavík séð úr Hallgrímskirkju 6.JPG
28 Umeå Swede 122 892 2 316,61 53 Umeå Östra.jpg
29 Lahti Finland 119 451 135,05 884 Centre of Lahti.JPG
30 Lund Swede 118 542 427.23[4] 277 Universitetshuset i lund.jpg
31 Kuopio Finland 117 742 2 309,16 51 Kuopio, Finland from Puijo tower.jpg
32 Esbjerg Denemarke 115 905 794,50 146 Esbjerg square rotated.JPG
33 Vejle Denemarke 113 243 1 062,00 107 Bølgen (The Wave), Vejle, Denmark.jpg
34 Borås Swede 109 880 909.901 121 Borås stadspark.jpg
35 Huddinge Swede 107 538 131.01[5] 821 Huddinge kyrka 2004.jpg
36 Frederiksberg Denemarke 105 037 8,00 13 130 Frederiksberg Slot.jpg
37 Eskilstuna Swede 103 684 1 250,49 83 Eskilstuna flygbild1js-1.jpg
38 Gävle Swede 101 455 1 613,37 63 Gävle-Gamla Stan.JPG

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

1 Die statistieke bevat slegs gematrikuleerde gebiede wat deur die opname gedek word, dus is die meeste mere en alle seewater uitgesluit.