Oulu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaart.

Oulu [ˈowlu] (SweedsUleåborg [ʉːle.ɔˈbɔrj]) is 'n stad en munisipaliteit in die noordweste van Finland, aan die kus van die Botniese Golf by die mond van die Oulujoki-rivier. Met 'n bevolking van 203 231 (September 2018)[1] is Oulu die vyfde grootste stad in Finland en die grootste stad in noordelike Finland. Die stad is in 1605 gestig en is ook hoofstad van gewes Noord-Pohjanmaa.

Die Universiteit van Oulu is in 1959 gestig.

Beelde van Oulu[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (fi) "Ennakkoväkiluku sukupuolen mukaan alueittain 2018". Tilastokeskus. Besoek op 1 November 2018.